Huisgenoot

OOR TROEBEL WATERS

BOU ’n brug, lui die bekende gesegde. Met ander woorde, kom oor jou probleme en kom sterker anderkant uit.

Dis presies wat Robert Kruger (35) fisiek én geestelik moes doen. Want terwyl hy met swaar houtpale en toue geworstel het, moes hy ook persoonlike uitdagings aandurf. Die beloning was groot, want nou is hy die eerste wenner van die kompetisieprogram Die brug en byna ’n miljoen rand ryker.

“Almal het hul oog op die prys. Jy werk daarnatoe en speel die spel, maar tog voel dit nog ’n bietjie onwerklik dat ek gewen het,” vertel die oudrugbyspeler toe Huisgenoot hom in Midrand besoek.

In die kykNET-reeks moes 12 vreemdelinge saamwerk om ’n brug van die oewer van ’n dam

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related