OP DIE KRUIN VAN DIE ‘GAME’
Jun 26, 2020
4 minutes
Deur JACQUES MYBURGH
IN DIE stofstrate van die armoedige Missionvale, buite Port Elizabeth, is ’n bal ’n luuksheid. Maar touchies, oftewel raakrugby, is hier ’n ernstige saak. Speel sal hulle speel – al is dit dan ook met ’n leë Coke-bottel.
“Pass, pass!” gil een van die kaalvoetspelertjies en vang dan die “bal” net-net op die vingerpunte van sy een hand. Dan is dit swenk, dummy, swenk – en score! Die toeskouers jil en die kannetjie glimlag van oor tot oor – min wetend dat hy eendag deur skares wêreldwyd toegejuig sou word.
Flits vorentoe na die hede … Op die skerm skud Cecil Afrika, die land se suksesvolste Blitsbok, sy kop in verwondering wanneer hy oor
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days