Landbouweekblad

Captain Courageous oor grootword, kanse waag en dáái game

Boere, hou asseblief moed in hierdie moeilike tye. Suid-Afrika het julle nodig.

Dít is die pleidooi van Corné Krige, oftewel Captein Courageous, die oud-Springbokkaptein wat vir die eerste paar jaar van sy lewe daagliks op hul familieplaas naby Lusaka in Zambië wakker geword het.

Sy pa en oom het die plaas, Karubwe, by hul pa gekoop en saam het die broers ’n sukses van die gemengde boerdery van mielies, tabak en beeste gemaak. “Ons het selfs in ’n stadium met 1 500 varke geboer.”

Sy grootwordjare op die plaas was egter nie soos meeste plaaskinders in Suid-Afrika s’n nie en herinneringe is nie van eindelose rondry op trekkers en planters nie, want op vierjarige ouderdom moes hy Suid-Afrika toe kom om met sy skoolloopbaan in die Paarl te begin.

Die afstand het beteken Corné, die jongste van drie boers, en sy boeties kon slegs twee keer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related