Op 17 jaar oud mik hy vir ’n fisika-honneurs
Jan 12, 2020
2 minutes
Suzanne Venter
FOTO’S:
DEON RAATH
Terwyl ander van sy ouderdom vanjaar grootoog universiteit toe gaan, gaan Hjalmar Rall tien maande voor sy 18de verjaarsdag vir sy honneursgraad in fisika begin studeer.
Maar hy weet ook hoe dit voel om 30% vir ’n eksamen te kry . . .
“Ek kan nie wag om met wiskunde te begin speel nie noudat al
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days