Kuier

TOPS ÉN TROTS!

Sy is klein en fyn, met 'n groot gees wat in vandag se wêreld netin haarguns kan tel. Daai mondjie klap te lekker wanneer Kehara Kariem (13) gesels – maar respekvol en sonder houding, met 'n volwassenheid ver bo dié graad 7-leerder se jare hier op aarde.

Toe sy in graad 4 geboelie is vanweë 'n seldsame oogtoestand, het dit wel haar prestasie beïnvloed, maar nou, selfs al was daar later weer 'n geterg oor 'n sekere'ronder” deel van haar lyf, trek Kehara net skouers op. So what? Want, geen boelie sal haar ooit weer van stryk bring nie.

Dié top-presteerder en voormaiige hoofmeisie van Victoria Park Primêre skool op Worcesterin die Boland het einde veriede jaar skoonskip gemaak by haar skool se prysuitdelingsaand.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related