Huisgenoot

SONDER KETTINGS

DIE afwagting is hoog onder die groep 2022-matrieks op die trap van Helpmekaar Kollege in Johannesburg – die oomblik is op hande.

Party weet hulle het geslaag, maar hou duim vas vir ekstra goeie punte. Aan ander knaag die senuwees.

Onder die twyfelaars is Alex Nortjé. Op 20 is hy twee jaar ouer as sy klasmaats. Hy moes gr. 1 en gr. 8 herhaal weens ’n reeks gebeure in sy jong lewe.

Teen sy 15de verjaardag het sy pa, ma en ouer broer al drie in afsonderlike voorvalle hul eie lewe geneem. Op hoërskool was die skoolkoshuis weekdae sy tuiste; naweke die Abraham Kriel-kinderhuis. Sy toekoms het ná die gebeure donker gelyk – tot die dag dat hy besluit het om die foon op te tel en hulp te vra om sy lewe op koers te kry.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related