Rapport

Nou weet Iran waar daai rooi lyn lê

Donald Trump is ’n monster. Erger as die ajatolla self! Só klink een van die eerste lui aannames van die nuwe jaar, en dis maar nog net die 12de vandag. Omgord dus jou lendene: Die intellektueel luies, die politieke lafaards en die kammaheiliges gaan 2020 tegemoet met ’n arsenaal lui aannames waarmee hulle ons vir die volgende 354 oorblywende dae van die jaar wil bombardeer.

Hul woordmissiele gaan op ons reën soos die Hellfire-missiele wat op 3 Januarie uit Amerika se MQ-9 Reaper-hommeltuig gereën het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n

Related