Rapport

Skep só die perfekte CV

Dis een van die belangrikste stappe in die werksoekproses, maar min mense weet hoe ’n goeie CV moet lyk. Boonop het die proses die laaste paar jaar baie verander – verby is die dae wat jy ’n netjies uitgetikte papier moet inhandig; deesdae gebeur alles elektronies. Moet jou CV dus ’n video wees, soos ’n mens in die flieks sien? ’n Interaktiewe PowerPoint-aanbieding? Of doodgewone Arial-lettertipe op ’n wit agtergrond?

Die uitleg

Vergeet van die video en PowerPoint, sê Gail de Waal Basson, ’n professionele CV-skrywer en werksoekafrigter van die Paarl (), sommer dadelik. “Jou CV is ’n besigheidsdokument. As ’n werkgewer deur 200 CV’s moet lees, wil hulle nie gaan soek na die belangrikste inligting nie. As jy dit in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n

Related