Rapport

Grond: Vroue, veterane skep

Vroue, gestremdes en oorlogsveterane van die ANC moet die hoofbegunstigdes wees van toekomstige grond wat die staat uitdeel.

Dit is “om die klas van swart kommersiële landbouprodusente te laat herleef wat vernietig is deur die Wet op Naturellegrond van 1913”, lui ’n beleidsdokument wat op 3 Januarie vir kommentaar in die gepubliseer is deur die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming. Die dokument bepaal beleid vir alle grondtoekennings deur die regering vir kleinboere, bestaansboere, middelslagboere en groot boerderye asook vir huisvesting,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n