Cyril moet nou al ‘Khumbaya’ se woorde leer
Jan 12, 2020
2 minutes
Heindrich Wyngaard
Die ANC se belangrike 8 Januarie-verjaardagsaamtrek gister in Kimberley het in die dae vooraf ’n interessante politieke oomblik opgelewer.
Dit was naamlik die wyse waarop pres. Cyril Ramaphosa in antwoord op ’n mediavraag oor Eskom en beurtkrag geantwoord het teenoor hoe sy adjunk, David Mabuza, op ’n soortgelyke navraag gereageer
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days