Huisgenoot

‘DÍS WAT BY ESKOM LOL’

ANDER mense sou dalk meen hy’t lank een van die moeilikste werke in die land – dalk selfs ’n onmoontlike werk – gedoen. Maar hy dink aan homself as net nog ’n “gewone ou”.

Hy is “nét Jan”, sê hy, maar gee tog toe: “met ander verantwoordelikhede…”

En daardie verantwoordelikhede was nie sommer iets wat enige gewone ou sou aandurf nie. As groepbedryfshoof van Eskom moes Jan Oberholzer die wankelende kragverskaffer lank uit die intensiewesorgeenheid probeer red – makliker gesê as gedaan, soos almal weet.

Nou, ná ’n lang loopbaan van 30 jaar by Eskom, is dit amper tyd om die laaste keer sy kantoordeur toe te trek wanneer hy aan die einde van April kort ná sy 65ste verjaardag uittree. En waar hy hier in die ruim kantoor met die asemrowende uitsig by

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot5 min read
’n Vuurwarm Deurbraak
IN DIE gesinskamer van die Ehlers-huishouding het Mienke en haar sussie destyds gereeld konsert gehou vir hul ouers. Hierdie huiskonserte het die 13-jarige Mienke laat besef sy wil eendag ’n aktrise word. Veertien jaar later sou Mienke (27) en haar p