Landbouweekblad

‘MOENIE VOLKOME OP ESKOM STAATMAAK NIE!’

Die Eskom van die verlede is vir altyd verby. Alle betrokkenes in die Eskom-omgewing moet dit begin besef en daarmee vrede maak, want Suid-Afrika se tyd loop uit om volhoubaar energie te kan opwek.

Só sê mnr. Jan Oberholzer, bedryfshoof van Eskom. Hy het onlangs met Landbouweekblad gesels oor die stand van die land se nasionale kragverskaffer, beurtkrag, en Eskom én sy eie toekomsplanne.

Hy erken beurtkrag het ’n reuse-impak op die landbou en dat verskillende beurtkragfases boere se skedules om byvoorbeeld te besproei en te melk, lelik kan omkrap; veral as hulle nét kan besproei tydens Eskom se spitstarieftye.

“Ons besef spesifieke tye van beurtkrag het ’n impak op boere. Beurtkrag gaan nog lank ’n werklikheid wees, en daarom kyk Eskom reeds na die groter prentjie van hoe beurtkragskedules die landbou en ander nywerhede benadeel. Beurtkragfases word tans ingestel volgens die stand van die stelsel en verbruikers se vraag. Dit is hoekom ons byvoorbeeld nie meer oor naweke beurtkrag instel nie, aangesien die vraag dan daal, maar ons is besig om na ander moontlikhede vir skedulering te kyk.”

WEK SELF KRAG OP

Sy raad aan boere is om in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter