Gerald gee o.19’s welkome hupstoot
Jan 12, 2020
2 minutes
Leighton Koopman
Welkom terug, Gerald!
Die Suid-Afrikaanse o.19-krie-ketspan se kaptein, Bryce Parsons, het die afgelope week breed geglimlag nadat die staatmakerbouler Gerald Coetzee net betyds vir die Wêreldbekertoernooi die krieketbal laat sing het.
Die o.19’s se WB-toernooi begin Vrydag in Kimberley, met ’n wedstryd
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days