Perskes saam met enigiets
Jan 12, 2020
3 minutes
In my blou delftbak lê die blosende perskes in die somerson. Die benewelde perskeparfuum druk my hart so styf dat die trane oor my wange rol. Ek verlang na pa Coen en ons sonsondergang-stappies deur sy perskeboomlaning. Groot Oom Sarels is gepluk, met sy groot hande teen sy hemp skoongevryf, en my kindermond sal nooit die sappigste soet smaak van volkome vaderliefde en perske vergeet nie. Ma het van die groot geel taaipitperskes en blink rooi kaalgatperskes (soos nektariens vir ons bekend gestaan het) ingelê, konfyt gemaak en gevries, maar die meeste is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days