Damian wil nie meer baklei
Jan 12, 2020
2 minutes
Suzanne Venter
FOTO: DEON RAATH
Maar nou het kykers gesien dat gays ook maar net normale lewens lei.
Ná 20 jaar van “emosionele mishandeling” het Damian Engelbrecht besluit genoeg is genoeg.
“Ek gaan nie meer baklei vir aanvaarding nie,” sê dié boer van Bapsfontein.
Damian was die eerste gay boer wat deelgeneem het aan die realiteitsreeks (kykNET). Die laaste episode van die 12de reeks is Donderdagaand uitgesaai. Dit was ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days