Huisgenoot

BRITNEY SE SKOKBOEK

’N SEXY tiener, ’n vrou wie se kop uitgehaak het, ’n finansiële gyselaar van haar pa, ’n onbevoegde ma, ’n gevaar vir haarself – al hierdie dinge is Britney Spears al genoem in die 26 jaar dat sy in die openbare oog is.

In dié twee en ’n half dekades is sy al in haar weerloosste oomblikke afgeneem, sy is haar vryheid ontneem, het van haar seuns vervreem geraak, en al drie haar huwelike het misluk.

Dwarsdeur dit alles het die wêreld die drama in die media gevolg.

Maar nou is die sangeres moeg daarvan dat ander mense haar storie vertel. Twee jaar nadat ’n regter beslis het sy kan haar eie finansies en privaat lewe beheer – nadat haar pa lank haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related