Huisgenoot

SIBBES-SIRKUS

HULLE het eens ’n baie hegte band gehad, dié twee talentvolle blonde Spears-susters met die wêreld aan hul voete.

Daar was talle foto’s waarop hulle mekaar op die rooitapyt omhels, en hulle het uitgeblink in ’n bedryf waarin hulle byna aanbid is.

Maar nie alles wat blink is goud nie, en ’n nuwe boek deur Jamie Lynn Spears maak haar ousus, Britney, woedend.

Die popster het onlangs geseëvier ná haar jarelange stryd vir onafhanklikheid, en sy probeer nou die trauma verwerk en die stukkies van haar lewe optel nadat haar pa se kuratorskap oor haar lewe oplaas beëindig is.

Maar Jamie Lynn (30) se nuwe outobiografie, , plaas hul

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related