Huisgenoot

OEPS, HIER GAAT ONS AL WEER

NIE al weer nie! ’n Mens kon die wêreldwye sug hoor toe die foto’s verskyn.

Die teleurstelling. Ons het dan gedink daai dae is verby.

Maar hier, voor almal se oë, was die foto’s van Britney Spears by ’n hotel wat bekend is vir sy losbandige partytjies – kaalvoet, net in onderklere, haar oë wawyd verskrik, ’n gehawende kombers oor haar skouers en ’n kussing wat sy desperaat voor haar vasklou.

Dit het gelyk soos die donker dae in 2007 toe Britney se kop so lelik uitgehaak het. Maar helaas, dié foto’s is vanjaar geneem.

’n Paar jaar gelede het Britney se aanhangers hard baklei dat haar pa se kuratorskap oor haar beëindig word.

Die 42-jarige sangeres se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related