Huisgenoot

’N TOKSIESE OMMEKEER

NET twee maande gelede het hulle nog smoorverlief gelyk toe hulle afgeneem is waar hulle in die somerson op ’n seiljag aan die kus van Mexiko baai. Maar as jy die stories glo wat nou uitkom ná die skoknuus van Britney Spears en Sam Asghari se egskeiding, was daar lankal probleme in die paradys.

Daar was hewige rusies, gilgevegte, en sy het hom verneuk en aangerand. Altans, dis wat nou beweer word. Die popster en haar eks praat glo nie meer met mekaar nie en kommunikeer slegs deur hul prokureurs, sê ingeligte skindertonge.

Nou is aanhangers opnuut bekommerd dat Britney se geestesgesondheid weer kan wankel weens die druk.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru