Huisgenoot

ADAM DIE ROKJAGTER

DIS nie die soort reaksie wat ’n wêreldbekende egpaar verwag wanneer hulle blye babanuus bekendmaak nie. Pleks van gelukwensings is daar skokkende bewerings dat die rocker Adam Levine ontrou was aan sy supermodelvrou, Behati Prinsloo – en nie net een keer nie.

’n Komediant sê hy het vir haar flirterige teksboodskappe gestuur, ’n jogainstrukteur beweer hy het haar sleg behandel toe sy sy skurwe boodskappe geïgnoreer het – en ’n Instagrammodel beweer hy wou sy ongebore kind na haar noem.

Skaars dae nadat die gewese Victoria’s Secret-model ’n foto van haar babamagie met die paartjie se derde kind op sosiale media gedeel het, het dit begin gons oor hy haar na bewering

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related