Huisgenoot

WAAR ’N ROKIE TREK…

BRITSE akteurs kry selde vastrapplek in die Hollywood-hoofstroom. Maar af en toe kry iemand dit reg – en Russell Brand, met sy donker krulle, oogomlyner en Essex-aksent, het in ’n stadium stewig vasgeskop.

Hy het gespeel in flieks soos Forgetting Sarah Marshall en Get Him to the Greek, en stemrolle vertolk in die Despicable Me-flieks en Trolls. Hy het miljoene verdien uit komedievertonings en is later met die popster Katy Perry getroud.

Tog doen ontstellende gerugte al lankal die rondtes – stories wat seksuele teistering en mishandeling insluit. Eintlik het Katy ’n dekade gelede al, toe haar huwelik met hom binne maande op die rotse was, iets gesê wat die gevaarligte moes laat flikker

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related