Rapport

So byna verlore

Pieter Malan ken van houe vat. Hy het op 23 sonder ’n kontrak gesit. Op 27 het hy sy sport byna vaarwel toegeroep om ’n verkoopsman te word, ná vier jaar se baklei in semi-professionele krieket.

Daarom het sy wêreld tegelykertyd stilgestaan én verbygeflits toe hy verlede week op 30-jarige ouderdom sy toetsbuiging gemaak het en so byna die tweede toets teen Engeland vir Suid-Afrika help red het.

“Ek het gister gedink dis nog die 3de Januarie, toe ek probeer uitfigure of ’n winkel oop is,” sê Malan Donderdag uit Kaapstad. Twee dae vroeër was sy 84 in die Proteas se tweede beurt net-net nie genoeg om ’n dramatiese nederlaag op Nuweland te verhoed nie.

Dit sou hom wel ’n plek in die span verseker vir die derde en voorlaaste toets in die Baai, wat Donderdag begin met die reeks op 1-elk in die weegskaal.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band