‘Wonder Woman’ toe glo ’n swendelaar
Jan 12, 2020
2 minutes
Julian Jansen
FOTO: INSTAGRAM
’n “Dierbare Wonder Woman” wat verblyfplekke en haar vervreemde man glo ingeloop het, het nou “gratis verblyf” in die tronk.
Edna Francis (65) se vervreemde man beweer sy het ook drie jaar gelede met honderdduisende rande van hom laat spaander.
Die man het vanuit Bologna, Italië, met gepraat, op voorwaarde dat sy naam nie genoem word nie.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days