Weg met woord ‘druip’, sê sielkunde-professor
Jan 12, 2020
2 minutes
Om aan onsuksesvolle leerlinge te sê hulle het gedruip of misluk, lei tot diepe gevoelens van verwerping en selfs lewensverlies, sê prof. Kobus Maree van die departement opvoedkundige sielkunde aan die Universiteit van Pretoria.
Sien dit so: Niemand het “misluk” nie. Hulle het steeds ʼn bepaalde prestasie behaal. As iemand 20% behaal in die eksamen, het sy of hy immers 20%
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days