Vrouekeur

BOU jou KIND se SELFBEELD

Selfbeeld speel ’n kritieke rol in ons lewe en volgens kenners is dit nooit te vroeg om die grondslag van ’n goeie selfbeeld by kinders te lê nie.

Hierdie element is van kardinale belang in die gesonde ontwikkeling van jou kind. Kinders met ’n goeie selfbeeld is meestal suksesvol en dié verantwoordelikheid rus op jou as ouer se skouers. Daar is baie wat gedoen kan word om jou kind selfversekerd en bevoeg te maak.

Ons selfbeeld het ’n direkte impak op hoe elkeen van ons, kinders inkluis, daagliks optree en reageer. Jou selfbeeld is hoeveel waarde jy aan jouself heg en hoe belangrik jy glo jy in die wêreld is. Die kort antwoord wat selfbeeld is en wat daarom ook beantwoord waarom dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur1 min read
PAK DIT in Jou Trollie
Fair Cape Dairies se heerlike nageregreeks word van vars vrugte gemaak en is hormoonvry. Kies uit koejawel, gemengde bessies of gestoofde vrugte met ’n lagie vla en witsjokolademousse, R9,99 elk. www.faircape.com *Pryse onderhewig aan verandering Pho

Related