Huisgenoot

BREIN MAAR GETRAIN

DIS nie moeilik om redes te kry om swaarmoedig te wees nie: Petrol word ál duurder – en amper alle ander dinge ook. Beurtkrag versuur ons lewe en die voortslepende gevolge van die coronakrisis is nog met ons.

Dis genoeg om jou die kombers oor jou kop te laat trek. Maar dís nie ’n volhoubare oplossing nie – ons moet ’n manier vind om in ’n onseker wêreld te oorleef én ’n gelukkige, produktiewe lewe te lei. En ons kán dit regkry, sê die Britse neurowetenskaplike Elaine Fox, die skrywer van Switchcraft: Harnessing the Power of Mental Agility to Transform Your Life.

“Om rats en aanpasbaar te wees is in ons DNS ingebou,” sê sy. “Die natuur het ons alles gegee wat ons nodig het om rats of veerkragtig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related