Kuier

HOU KOP, MATRIEKS!

JOU KIND

Om in matriek te wees, is iets waarna leerders met groot afwagting uitsien, want dit is die drumpel van volwassenheid. Nou is ál wat tussen jou en daai laaste hekkie na jou toekoms en die grootmenswêreld staan, die eindeksamen.

Dié laaste skooleksamen kom met baie uitdagings. Sommige kinders kan die stres wat daarmee gepaardgaan, baasraak. Ander kan net nie cope nie. Die gevolg is dat hulle knak, of erger, só depressief raak dat hulle geen uitkomkans sien nie…

Vir Angelique Phillipson (18) van Delft in die Kaap het haar matriekjaar by die Delft Tegniese Skool goed begin, maar teen die middel van die jaar het dinge vir haar net te veel geword. “Dit was take op take en die inhandigingsdatums was opmekaar. Daar was baie druk,” vertel sy.

Angelique is op die ou end daardeur weens

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related