Kuier

PAS IN BY DIE SKOOL

Soos met enige verandering bring die nuwe skooljaar onsekerhede en bekomernisse mee. Kinders wonder of hulle gaan maats hê. Ouers is bekommerd of hul kinders sal aanpas en vanjaar die paal sal haal.

Die vinnige pas waarteen dinge gebeur, bring vele uitdagings. As 'n kind boonop saam met 'n ander groep maats as die vorige jaar geplaas word, of in 'n nuwe skool is, kan sy moontlik sukkel om aan te pas. Boonop maak sommige kinders moeilik maats. Dit alleen jaag angsvlakke vir beide kind en ouertotindierooi.

Anschel Pieterson, die Vita Nova-terapiesentrum in Pretoria se maatskap-like werker, sê dis belangrik dat jy as ouer eerstens jou emosies onder beheer kry.

“Ouers se emosies het 'n direkte uitwerking op 'n kind. As jy angstig of onseker voel oor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related