Rapport

Die storie van die seeperde

Ons is douvoordag uit Somerset-Wes om stiptelik 09:00 vir ons rit by Pearly Beach in die Wes-Kaap aan te meld. Die opgeskote tieners op die agtersitplek van die Subaru het weens opgewondenheid heelnag nie ’n oog toegemaak nie en speel nou vir ons Billie Eilish deur die Bluetooth-klankstelsel.

“Up all night on another red-eye, I wish we never learned to fly,” sing Billie, terwyl die son sy kroontjie agter die horison uitsteek naby Caledon.

Ná ’n rit van twee uur, lewer Google se navigasie-app ons by ’n netjiese kleinhoewe naby Pearly

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n

Related