Rapport

Dankie, Dappat

Die strand is weggesteek, die mense hier is jonk van gees.

Heel onlangs gons die koerantopskrifte: “Vrou ry kaal fiets om die lewe te vier.” Ek dink toe so: As ek dieselfde lyfie, durf en waagmoed gehad het, sou ek dalk ook Clarencerylaan tussen Gordonsbaai en Rooiels sonder ’n draad klere, met ’n masker en sonbril aandurf.

Viva Lara Kirsten (40)!

Jy lééf.

Sy sê nogal sy het eintlik “vergeet daar sou mense langs die pad wees en dat sy die pad gekies het omdat dit so mooi is”.

Só besluit ons die eerste naweek van Augustus om inspirasie te gaan soek op Clarencerylaan wat 22 km strek op die R44 tot net voor Pringlebaai. Menige padgebruiker gryp die geleentheid aan om die 77 kurwes en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent

Related