Weg!

BRIEF UIT Hondeklipbaai

Die kampterrein, net ’n klipgooi van die see af, is dolleeg. Al wat op die strand rondhang, is ’n paar vaalstrandkiewiete en ’n skare bamboes.

Dis seker nie ongewoon vir ’n Weskusdorpie nie, maar dis 2 Januarie en nog hóógseisoen.

Al langs die kus wemel stranddorpies van sambrele, kinders op fietse, tieners, surfers en stalletjies... Nie op Hondeklipbaai nie.

Dié dorpie met ’n stuk of 400 huisies omring deur vlaktes grysbossieveld lê soos die kraai vlieg 90 km noordwes van Garies. Jy gaan nie sommer hier

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg5 min read
Kyk Ver Die Veld In
Die Italiaanse wetenskaplike Galileo Galilei het reeds in 1609 met sy teleskoop na die kraters op die maan gekyk, maar die eerste werklik moderne “binokulêre teleskoop” is eers in 1854 deur ’n ander Italianer, Ignazio Porro, gepatenteer. Vandag is da
Weg1 min read
Kyk Hier!
Wanneer die sentrale deel van Botswana somerreën kry, dreineer die water na die Makgadikgadipanne, wat dan die habitat word van duisende flaminke en ander watervoëls. By die Nata Bird Sanctuary het jy maklike toegang tot die Sowapan, die oostelike de
Weg5 min read
Die Noord-Kaap Maak Heel
Amper elke dag moet Genevieve Maasdorp vir mense beduie hoe die paaie na die /Ai-/Ais-Richtersveld-oorgrenspark toe lyk. Ook wat die toestand van die roetes in die Kgalagadi-oorgrenspark of die Namakwa- of Augrabies- of Mokalanasionale park is. En da

Related