Ebook691 pages10 hours
Witwatersrand
By Wilbur Smith
Rating: 4.5 out of 5 stars
4.5/5
()
About this ebook
Op ’n kontinent wat ongelooflike rykdom verberg, aanskou Sean Courtney en sy tweelingbroer, Garrick, die eerste lewenslig. Die sorgelose lewe op hul pa se plaas in Natal word egter wreed onderbreek wanneer geweld, begeerte en die noodlot Sean wegruk van alles wat bekend is. Op die Witwatersrand, waar goud pas ontdek is, moet Sean sy pad oopveg na sukses. In die tog om sy fortuin te maak, bou hy ook ’n lewenslange vriendskap, konfronteer sy duiwels en baan sy weg na ’n belowende toekoms. Dan ruk verraad die mat onder sy voete uit en als waaroor hy gewerk het, word skielik van hom af weggeneem. Maar wie nie waag nie, wen nie . . . In die wildernis wag ’n nuwe avontuur. Niks kry hom onder nie – nie ’n verwoede aanval deur ’n olifantbul of die grusame sterftes wat hy moet aanskou nie – en steeds bly Sean droom van ’n gesin en ’n plaas van sy eie. Die dapper jong man wat alles met bloedsweet oorwin, besef egter weldra dat die verlede hom steeds in sy kloue beet het . . .
Author
Wilbur Smith
Described by Stephen King as “the best historical novelist,” WILBUR SMITH made his debut in 1964 with When the Lion Feeds and has since sold more than 125 million copies of his books worldwide and been translated into twenty-six different languages. Born in Central Africa in 1933, he now lives in London.
Related to Witwatersrand
Related ebooks
Donderslag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWie met vuur speel Rating: 4 out of 5 stars4/5Dwaalpoort Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSlagyster Rating: 5 out of 5 stars5/5Skag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFrats Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsIs Sagie Rating: 5 out of 5 stars5/5Die aanspraak van lewende wesens Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Wêreld sonder grense Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWolwedans in die skemer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAbel se ontwaking Rating: 5 out of 5 stars5/5Die Verdwyning van Mina Afrika Rating: 5 out of 5 stars5/5Tou Rating: 5 out of 5 stars5/5Eilande Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJoe Speedboot Rating: 4 out of 5 stars4/5Niggie Rating: 3 out of 5 stars3/5Moerbeibos Rating: 5 out of 5 stars5/5Katryn: Vrou van die Richtersveld Rating: 5 out of 5 stars5/5Reisiger Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSo is dit nou: Nog stories van gister en vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMiddernag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie kind uit die wingerd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKrake Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKopreis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVyf Sahara Woestyn Kortverhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratings7 Dae Rating: 4 out of 5 stars4/5Seisoen van sonde Rating: 4 out of 5 stars4/5Gedeeltelik bewolk: 'n lewensbeskrywing van 'n mal man Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWonderboom Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSondag op 'n voëlplaas Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related categories
Reviews for Witwatersrand
Rating: 4.5 out of 5 stars
4.5/5
2 ratings0 reviews
Book preview
Witwatersrand - Wilbur Smith
G1Na book_preview_excerpt.html }}˲#Ǒ寠`ɦeFH$DKPfK4y3 e&