Ebook647 pages9 hours
Donderslag
By Wilbur Smith and Zirk van den Berg
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Wanneer Sean Courtney, die held van Witwatersrand, van ’n lang jagtog terugkom, loop hy hom vas in die geweld van die Anglo-Boereoorlog, sy broer Garrick se afgunstige haat, ’n volgende geslag kinders wat moeilikheid vir die Courtney-familie voorspel, en – bowenal – Ruth Friedman.
Ruth slaan sy voete skoon onder hom uit. Vurig, jonk en… ’n ander man se vrou. Boonop raak haar man Sean se boesemvriend en beskermling in die oorlog! Die magte van die noodlot voer Sean telkens van hoop tot wanhoop, na oomblikke van glorie en oomblikke van verslaentheid. Deur elke uitdaging dra sy selfgeloof, sy krag en sy ysere wil hom.
Daar is die plaas wat hy probeer vestig; sy seun Dirk se kommerwekkende swakhede; sy wedywering met sy voormalige swaer en nou Boeregeneraal Jan Paulus le Roux; die komplekse verhouding met sy buite-egtelike seun, Michael; sy broer Garrick wat hom links en regs beduiwel; die weerspannige Ruth; en Storm, die dogter wat in hulle ongeoorloofde passie verwek is…
Met ’n paar perfek geplaaste karakters, voer Wilbur Smith die leser meesterlik tot midde-in die Anglo-Boereoorlog se aksie, van beroemde veldslae tot tipiese kleiner skermutselings. Teen die agtergrond van hierdie groot stryd tussen volke, voer Sean ’n persoonlike stryd om oorlewing, om ’n toekoms vir hom en sy geliefdes te bou, en om geluk te vind saam met die vrou vir wie hy lief is.

Author
Wilbur Smith
Described by Stephen King as “the best historical novelist,” WILBUR SMITH made his debut in 1964 with When the Lion Feeds and has since sold more than 125 million copies of his books worldwide and been translated into twenty-six different languages. Born in Central Africa in 1933, he now lives in London.
Related to Donderslag
Related ebooks
Witwatersrand Rating: 5 out of 5 stars5/5Koukonap Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSanta Gamka Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRidders van die grondpad: 'n Gids vir avontuur-motorfietse Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKrake Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVerstevlei Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKoöperasiestories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDors Rating: 3 out of 5 stars3/5Ons skulde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHartland Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTweegevreet Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVier begrafnisse en 'n troue Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSwartskaap Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie kind uit die wingerd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGroen soos die hemel daarbo Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsIs Sagie Rating: 5 out of 5 stars5/5Ek wens, ek wens Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Klein lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpore in die Arep Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRoep van die Visarend Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWildernis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGerugte van reën Rating: 4 out of 5 stars4/5Kortetjies en 'n lange Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGoudmyn Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMarike se laaste dans Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWitboy in Afrika Rating: 4 out of 5 stars4/5Somersneeu Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBidsprinkaan Rating: 4 out of 5 stars4/5Skepelinge: Aanloop tot 'n roman: Aanloop tot ’n roman Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoord-en-roof: In die kop van 'n baasspeurder Rating: 4 out of 5 stars4/5
Related categories
Reviews for Donderslag
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Donderslag - Wilbur Smith
.Na book_preview_excerpt.html }ˎ$WrQ)h4 r`b]jv^
{Df
ucV??їs̮G$`geF߇]{;fo4;UZ
v]o_~q|/4Niwrw+]WӮM[C˿8
}W~^XZt;qwU+ʡhcbwGOR;}Ui7"u64o_ݛ$|\/9iqL͡o4L`ofx/i.._SjvuJXSmKS7-4TQXƝ=yR$k<~q2/\dMxFeپ>p:]<%zڽ\SqK1;>?lcK}wwjS5M|RWde4eaEaiX>2C8~41&%%flǐh=x[v
m;[Lw56^7IJ[˺@$mnpi
H\M)QZ3;kJeҾɎ^U=k(
49P>)H+SgibW{eGĞ)mesCj}I'I5-8uسMn'
pf6ܝ>eCc*~7NLx`6GWx_Qo,plͨHgh)5EEQ64]L@\pLRhCc58m_ӗo?_OBm=T̲O_?}i[קBcŎ(v:K0(-jM?o%-e#|]aG?}},L=E4?X9NVvf*M?`gǙʆc7Rg93QѤTf?`?AmZNRU
eBf;l7t8{V]?~lkb;~HOCR62,3մ&c