Huisgenoot

WREED AANGEVAL – DEUR ’N ROB!

SO PRAGTIG soos wat Valsbaai se kus is, weet baie mense daar skuil ook dodelike gevare onder die water. Haaie het al lewens daar geëis, en deesdae hoor ’n mens selfs dat orkas in die om gewing swem.

Maar waar Katharine Liese vandag op die strand by Vishoek ontspan, is die gruwels van die diepsee vergete. Sy en ’n vriendin, Susan Steward, kuier veilig op die strand. Van tyd tot tyd laat hoor Susan se kinders dat hulle walvisse in die water gewaar het. Eenkant is ’n groep jong lewensredders, die Fish Hoek Nippers, aan die oefen.

Dis ’n sonnige dag in die Kaapse lente.

Wat kan tog in so ’n paradys skeefloop?

Nadat hulle oor middagete ’n koffie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot9 min read
Waar Elke hond Se Dag Aanbreek
WANNEER jy van die hoofpad afdraai, hoor jy dit reeds. Die geblaf. En dis nie net ’n hond of twee of drie nie. Dis ’n trop. ’n Trop wat bláf. Kronkel van die N1 tussen De Doorns en Touwsrivier op die R318-grondpad in die rigting van Ashton, en dit ra
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■
Huisgenoot2 min read
Groot Op Geskenke
In ’n onlangse onderhoud met Harper’s Bazaar het DAKOTA FANNING (30) vertel dat Tom haar in 2005 verras het met haar eerste selfoon – ’n Motorola Razr. Dit was terwyl hulle besig was om War of the Worlds te skiet. “Ek was maar net 11 jaar oud,” het s

Related Books & Audiobooks