Net ’n paar kleure van Garland se lewe . . .
Jan 12, 2020
2 minutes
Judy
met Renée Zellweger en Finn Wittrock. Regisseur: Rupert Goold.
In ’n onderhoud met ’n regisseur vra ek onlangs: “Hoe ervaar jy Hollywood?” Sy antwoord: “Dit is ’n absolute brutale plek.”
Daardie antwoord som hierdie onewe maar werkbare weergawe op van die laaste ses maande van Judy Garland se lewe.
Sy was een van die berugte rolprentvervaardiger Louis B. Mayer (van Metro-Goldwyn-Mayer-faam) se “ontdekkings” en troetelsterre wie se (1939). Sy is gespeen op dwelms, eetlusdempers, selfsugtige volwasse temperamente en die goue kalf van gierigheid.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days