Die matrieks slaag, maar stelsel druip
Jan 12, 2020
3 minutes
FOTO: FELIX DLANGAMANDLA
Kenners meen die matriekslaagsyfer is goed en wel, maar nie regtig iets om oor opgewonde te raak nie.
Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, was Dinsdagaand verheug omdat 81,3% van 2019 se matrieks deurgekom het, teenoor 78,2% in 2018.
Maar onderwyskenners het aan Rapport gesê die uitslag moet om verskeie redes krities bekyk word:
■ Waar is dié 470 000 gr. 1’s van 12 jaar gelede?
Volgens die departement
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days