Rapport

Dubbele vuishou

Terwyl haar oudste seun die afgelope week kaalvuis onder sy beroemde pa ingeklim het, is Gary Player se vrou, Vivienne, in ’n stryd teen kanker gewikkel.

Rapport verneem Vivienne het pankreaskanker en word in Santa Barbara, Kalifornië, daarvoor behandel. Sy is glo al geruime tyd siek.

Die Player-egpaar, wat ses kinders en 22 kleinkinders het, het in Januarie hul 63ste huweliksherdenking gevier.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band