DIE TWIS ‘WAT PA TEEN SEUN GEDRAAI HET’
Jul 03, 2020
4 minutes
Saamgestel deur CARLA COETZEE
HY IS een van Suid-Afrika se mees gevierde sportmanne: ’n internasionale gholflegende en een van net vyf mense wat ál vier die wêreld se groot gholftoernooie kon wen.
Gary Player (84) se gewildheid het geensins ná sy uittrede in 2009 afgeneem nie – hy is deesdae veral bekend vir sy liefdadigheidswerk, die gholfbane wat hy ontwerp en hoe topfiks hy selfs in sy 80’s bly.
En altyd maar was Vivienne, sy vrou van die afgelope 63 jaar, aan sy sy – daar om hom langs die gholfbaan te ondersteun en om destyds hul ses kinders te versorg wanneer hy moes reis om te speel.
Toe in 2017 met Gary en
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days