Rapport

Dwelms en dollas op selfde ou wysie

White Lines. Met Laura Haddock en Daniel Mays. Skepper: Álex Pina.

As jy vingerlek-lekker na verlede week se tiener-tierlantyntjie Outer Banks gekyk het (hoeveel bolywe kan mens binne 45 minute met jou oë absorbeer?) kan hierdie een ook kyk-vertroosting teen in-perking bied, hoewel die lyf-ekstravaganza meer getemper is.

Nie almal is blond, sonbruin, verwaand en gespierd nie.

Soos die titel aandui gaan dit oor dwelmsmokkelary met kokaïen. Die kougom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related