‘Vat só, jou nare virus!’
Jun 21, 2020
2 minutes
Hendrik Hancke
“Ek is 98 jaar oud. Waarvoor sal ek dan bekommerd wees?”
Op die rype ouderdom van 98 is Bettie Janzen een van die oudste mense in Suid-Afrika wat Covid-19 oorleef het.
Sy is twee weke gelede uit die Netcare Kuilsrivier-hospitaal se koronasaal ontslaan nadat sy ’n maand lank daar behandel
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days