Rapport

Opslagbal vir mnr. Bestendig

As krieketspeler was Clive Eksteen bekend as iemand wat hardnekkig kon vasbyt in bykans verlore posisies.

Nou wag die moeder van alle terugvegpogings op die voormalige Protea-draaibouler: ’n Stryd om sy naam in ere te herstel.

Ná Eksteen se 36 jaar lange diensbeurt aan Suid-Afrikaanse krieket, is sy betrokkenheid by Krieket Suid-Afrika (KSA) verlede naweek summier met ’n laataand-e-pos beëindig.

Niemand van KSA het Eksteen eens gebel nie.

“Ek het die nuus Saterdagaand in ’n e-pos gekry, maar ek het nie geweet hulle gaan ’n verklaring die Sondag uitstuur nie,” het Eksteen Vrydag in sy huis in Johannesburg aan Rapport gesê.

“Die verklaring het een van ons borge Sondagoggend vir my gestuur.”

Hy skud sy kop. “Daar sê

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent