Sosialisme is dood, lank lewe ‘sosialisme’!
Jun 21, 2020
2 minutes
Dis te verstane dat beskuldigings van kommunisme en sosialisme rondgeslinger word in die slordige debatte tussen politieke partye.
Die DA en die VF Plus doen dit graag wanneer die regering in die ekonomie betrokke raak – of dit nou gaan oor die skep van ’n staatsbeheerde maatskappy vir hernubare energie of ’n watermaatskappy op
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days