Finweek - Afrikaans

Op die ekonomie se spoor

johan Fourie se boek Our Long Walk to Economic Freedom: Lessons from 100 000 Years of Human History, wat vroeër vanjaar gepubliseer is, is ’n bondige en toeganklike stuk ekonomiese geskiedenis. Vir liefhebbers van geskiedenis word die kernbelang van ekonomie in die mens se ontwikkeling deur die eeue noukeurig in die boek uiteengesit.

Jou boek spoor die mensdom se opkoms tot by sy huidige posisie as die oorheersende spesie op die planeet na. Hoekom is geskiedenis, veral die geskiedenis van ekonomie,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans3 min read
Is Meer Risiko Die Moeite Werd?
in die geval van vaste inkomste word die potensiaal vir opbrengste – koeponbetalings en kapitaalwins – deur die effekte-opbrengskoers (koeponbedrag of-prys) bepaal. ’n Hoë opbrengskoers dui op ‘n hoë moontlike opbrengs. ’n Hoë moontlike opbrengs gaan
Finweek - Afrikaans3 min read
Die Vooruitsigte Vir 2022
vanjaar het verskeie gelukkige en broodnodige hupstote aan die plaaslike ekonomie gebied, waaronder ’n oplewing in internasionale sowel as plaaslike groei, namate ekonomieë wêreldwyd oopgestel en opgehoopte vraag vrygestel is ná die verlangsamings wa

Related