Finweek - Afrikaans

Belegging om kapitalisme vir almal te laat werk

sedert die term “kapitalisme” in die 19de eeu geskep is, is dit verkeerd verstaan. Dit is oorspronklik gebruik as kritiek op die toenemende inkomstegaping tussen fabriekswerkers en fabriekseienaars. Maar tot in die vroeë 20ste eeu is dit selde gebruik; Karl Marx het die woord slegs ’n paar keer in sy latere geskrifte gebruik. In 1908 het die ekonoomThorsten Veblen verduidelik dit as ’n sosialistieseterm gebruikvir’n “grootskaalse nywerheidsregime” – nie presies soos ons dit vandag gebruik nie.

Die term het in die 20ste eeu ontwikkel om baie dinge vir baie mense te beteken. omskryf: ’n ekonomiese stelsel gebaseer op privaatbesit en die winsmotief.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Lees Meer, Leer Meer
dit het my lank gevat om te besluit hoe om hierdie artikel te begin. Ek moet erken dat dit nie maklik was om dit te skryf nie. Ek onthou toe ek nog maar net ’n klein tjokker was met drome in my kop en passie in my hart. Ek onthou hoe ek finweek gekoo
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans2 min read
Grootskaalse Bedankings
Data van die Amerikaanse kantoor vir arbeidstatistieke wys vier miljoen Amerikaners is in Julie 2021 weg by die werk, met ’n vloedgolf bedankings in April. Luidens dié data was 10,9 miljoen poste einde Julie vakant. Ian Cook en sy span van Visier (’n

Related