Rapport

Elke winter in Alaska is grendeltyd

Alaska is die Verenigde State van Amerika se noordelikste deelstaat. Dis heeltemal geskei van die res van die land, daar bo langs Kanada se koudste dele.

Dis die grootste deelstaat met ’n oppervlakte van 1,53 miljoen km², maar is een van die yl bevolkste wêrelddele (1,2 inwoners per halfkilometer) op ons planeet. Boonop woon omtrent die helfte van alle Alaskiërs in die grootste stad, Anchorage, en sy buitewyke.

Dit is weliswaar die grootste stad, maar dit is nie die hoofstad van Alaska nie. Dié eer kom Juneau toe. Juneau en Ketchikan, ’n veerbootrit van 18 uur suid vanaf Juneau, val binne die enigste streek in Alaska waar die gemiddelde maksimum dagtemperatuur bó vriespunt in die winter is. Ketchikan is die eerste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related