Rapport

Bok-helde val vir ‘piramideskema’

Van die land se voorste Springbokke se gesigte word gebruik om beleggers te werf in ’n internasionale maatskappy wat reeds in talle lande as piramideskema beskryf is.

Die rugbyspelers Eben Etzebeth, Duane Vermeulen en Jacques Potgieter en die sanger Nicholis Louw is van die bekendes wat blykbaar reeds geld in ’n skema genaamd Crowd1 belê het en wie se foto’s gebruik word om nog meer liggelowiges te lok om die geldmasjien aan die rol te hou. Ook die TV-aanbieder en toerleier Ferdinand Rabie se gesig verskyn op ’n Facebook-blad wat die skema se lof besing.

Alhoewel finansiële owerhede wêreldwyd teen die skema waarsku, hou plaaslike beleggers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent

Related