Partye dalk R500 m. kwyt
Jun 21, 2020
2 minutes
Jan de Lange
Die land se grootste politieke partye kan tot R500 miljoen per jaar verloor wanneer die Wet op die Finansiering van Politieke Partye in werking tree.
Die grootste partye, met die ANC vooraan, het Donderdag in ’n videokonferensie met pres. Cyril Ramaphosa gekla dat die wet net van krag kan word “as die koek van staatsgeld vir politieke partye groter gemaak word”.
Die partye kry jaarliks
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days