Belastingbetaler dok miljoene op vir ‘rondvlieg’
Jul 05, 2020
2 minutes
Dawie Boonzaaier
FOTO:
DANIEL SHULAR, REUTERS
‘Hou maar verby, betogers’
Belastingbetalers het in een jaar byna R10 miljoen opgedok sodat voormalige ministers, adjunkministers en hul families die land op “gratis” besigheidsklasvlugte kon deurkruis.
Sedert 2013 het dié plesiertjies altesaam R36 miljoen gekos.
Dít blyk uit ’n parlementêre antwoord aan dr. Leon Schreiber, die DA se
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days