Onwettige besetters móét trek ná vlak 3
Jun 21, 2020
2 minutes
Jeanne-Marié Versluis
Ná meer as drie jaar se gesukkel staan nog net vlak 3-inperkingsregulasies in die pad van ’n maatskappy wie se grond digby SuperSport-park in Centurion onwettig beset word.
Die hooggeregshof in Pretoria het die sowat 66 besetters beveel om die grond te verlaat binne 30 dae nadat vlak 3 eindig. As hulle weier, moet die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days