Kuier

VERLOOR EN WEN!

Met elke nuwe jaar is gewigsverlies hoog op baie mense se voornemenslys, maar elke jaar hou die goeie voornemens om splinternuwe gewoontes vir ’n splinternuwe lyf aan te kweek, skaars tot einde Januarie!

Menige dieet of webwerf maak daarop aanspraak dat net húlle die wenresep het wat jou sal help om al die oortollige gewig suksesvol af te skud en af te hou. Sommige voer aan dis so maklik as om net minder te eet en meer te oefen, terwyl ander beweer ’n dieet met ’n lae vetinhoud of een wat koolhidrate uitsny is die sleutel tot sukses. Daar is ook te veel wonderdiëte om op te noem van banting tot intermittent fasting, maar is daar iets wat regtig werk?

Ook in die -kantoor skop ons ook elke jaar af met die voorneme om dié jaar die antwoord op daardie vraag te ontrafel en al daardie ekstra Krismis-gewiggies af te skud. Januarie is nie net die maand vir leë beursies nie, maar ook leë borde, want almal probeer dan gesonder eet. Dié een begin met ’n yswater-en-appel-dieet, daai een probeer weer die 28-dae-dieetplan. Ons het self

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related